Linda Louise Duan (gebore 13 Desember 1993) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doctor Strange (2016), The Breadwinner (2017), Journey's End (2017), en Bohemian Rhapsody (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Doctor Strange 2017: The Breadwinner 2017: Journey's End 2018: Bohemian Rhapsody I am not the Devil

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu