Eleanor Worthington Cox (gebore 21 Junie 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Maleficent (2014) en in die televisiereeks Britannia (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Maleficent 2018: Gwen 2018: Action Point
Televisiereekse 2017: Britannia
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001