Angel Coulby (gebore 30 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Imagine Me & You (2005) en The Jacket (2005), en in die televisiereeks Merlin (2008).
Filmografie Rolprente 2005: Imagine Me & You 2005: The Jacket
Televisiereekse 2005: Vincent 2007: Talk to Me 2007: The Visit 2007: Gina's Laughing Gear 2008: Merlin 2009: Merlin: Secrets & Magic 2013: The Tunnel 2015: Thunderbirds Are Go
Televisierolprente 2002: A Good Thief
Video's 2016: The Tunnel: Sabotage - Deleted Scenes
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu