Georgina Chapman (gebore 14 April 1976) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Derailed (2005), Unleashed (2005), Match Point (2005), en Awake (2007).

Filmografie Rolprente 2005: Derailed 2005: Unleashed 2005: Match Point 2005: Zemanovaload 2005: The Business 2007: Awake

Televisiereekse 2010: High Society 2012: Project Runway All Stars

Video's 2016: Saks Fifth Avenue: Holiday Windows Unveiling

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu