Gemma Chan (gebore 29 November 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mary Queen of Scots (2018), Crazy Rich Asians (2018), en Captain Marvel (2019), en in die televisiereeks Humans (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Exam 2010: Pimp 2017: Stratton 2018: Mary Queen of Scots 2018: Crazy Rich Asians 2018: London Fields 2018: Intrigo: Dear Agnes 2019: Captain Marvel 2020: Let Them All Talk

Televisiereekse 2006: Project Catwalk 2013: Dates 2015: Humans 2015: Brotherhood

Televisierolprente 2016: How to Build a Human 2016: Revolting Rhymes Part Two

Video's 2008: The Universal Declaration of Human Rights 2009: Cell: Season 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense