Laura Carmichael (gebore 18 Julie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tinker Tailor Soldier Spy (2011), Madame Bovary (2014), en A United Kingdom (2016), en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).
Filmografie Rolprente 2011: Tinker Tailor Soldier Spy 2014: Madame Bovary 2015: Burn Burn Burn 2016: A United Kingdom
Televisiereekse 2010: Downton Abbey
Televisierolprente 2011: Downton Abbey: Behind the Drama 2012: Downton Abbey Revisited 2014: The British Academy Television Awards 2015: Olivier Awards 2015 2015: BAFTA Celebrates Downton Abbey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu