Emily Carey (gebore 30 April 2003) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wonder Woman (2017), Anastasia (2018), Tomb Raider (2018), en Where Is Anne Frank.

Filmografie Rolprente 2017: Wonder Woman 2018: Anastasia 2018: Tomb Raider Where Is Anne Frank

Televisiereekse 2012: VIP People

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003 Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu