Milanka Brooks (gebore 12 September 1983) is 'n Engelse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Patrick (2018) en in die televisiereekse Benidorm (2007) en Black Mirror (2011).
Filmografie Rolprente 2018: Patrick
Televisiereekse 2007: Benidorm 2011: Black Mirror 2013: The Intern 2018: Cleaning Up
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu