Christine Bottomley (gebore 27 April 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Arbor (2010) en in die televisiereekse The End of the F***ing World (2017) en Hard Sun (2018).
Filmografie Rolprente 2008: Hush 2010: The Arbor 2012: Strawberry Fields
Televisiereekse 2003: Early Doors 2006: The Street 2006: Innocent 2008: Massive 2009: Hope Springs 2013: Great Night Out 2014: In the Club 2017: The End of the F***ing World 2017: My Mum's Hotter Than Me! 2018: Hard Sun
Televisierolprente 2004: Sex, Footballers and Videotape 2007: Instinct 2010: The Secret Diaries of Miss Anne Lister
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu