Helena Blackman (gebore 10 Desember 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Strictly Come Dancing: It Takes Two (2004) en How Do You Solve a Problem Like Maria? (2006).
Filmografie Televisiereekse 2004: Strictly Come Dancing: It Takes Two 2006: How Do You Solve a Problem Like Maria?
Televisierolprente 2007: When Joseph Met Maria
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu