Naomi Bentley is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Mark of Cain (2007) en in die televisiereekse New Tricks (2003), Ideal (2005), en Primeval (2007).
Filmografie Rolprente 2007: The Mark of Cain
Televisiereekse 2003: New Tricks 2005: Ideal 2006: Grownups 2006: Goldplated 2007: Primeval 2007: Rush Hour 2008: Mutual Friends 2010: White Van Man 2013: Great Night Out
Televisierolprente 2007: Under One Roof
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981