Emily Berrington (gebore 7 Desember 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Inbetweeners 2 (2014) en The Hippopotamus (2017), en in die televisiereeks Humans (2015).
Filmografie Rolprente 2014: The Inbetweeners 2 2014: The Last Showing 2017: The Hippopotamus
Televisiereekse 2015: Humans
Televisierolprente 2014: Jack Is Back
Video's 2015: Lensing Liberty: The Making of Sons of Liberty 2015: Men of Independence: The Historical Figures of Sons of Liberty 2015: Choreography of War: Creating the Battles and Special Effects of Sons of Liberty
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985