Tiana Benjamin (gebore 5 Oktober 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Harry Potter and the Goblet of Fire (2005) en in die televisiereekse EastEnders (1985) en The Last Detective (2003).

Filmografie Rolprente 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire 2007: Wishbaby 2019: Absent

Televisiereekse 1985: EastEnders 2003: The Last Detective

Televisierolprente 2009: EastEnders: The Two Faces of Lucas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu