Naomi Battrick (gebore April 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Whisky Galore (2016) en The Titan (2018), en in die televisiereeks Jamestown (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Cherry Tree 2016: Whisky Galore 2018: The Titan Original Gangster

Televisiereekse 2009: My Almost Famous Family 2017: Jamestown

Televisierolprente 2013: Taken: The Search for Sophie Parker

Video's 2018: Game Over

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu