Alexandra Billings (gebore 28 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Socket (2007) en in die televisiereekse Eli Stone (2008), Transparent (2014), en How to Get Away with Murder (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Socket 2018: Freelancers Anonymous

Televisiereekse 2008: Eli Stone 2014: Transparent 2014: How to Get Away with Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu