Shanyn Leigh is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Go Go Tales (2007), Public Enemies (2009), 4:44 Last Day on Earth (2011), en Welcome to New York (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Go Go Tales 2009: Public Enemies 2010: Abel Ferrara à Lucca 2011: 4:44 Last Day on Earth 2014: Welcome to New York
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu