Breeda Wool is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse UnREAL (2015), Vice Principals (2016), Mr. Mercedes (2017), en Midnight, Texas (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Craters of the Moon 2016: Erasing Eden 2016: Automatic at Sea

Televisiereekse 2012: The Boring Life of Jacqueline 2015: UnREAL 2016: Vice Principals 2016: Dream Corp LLC 2016: UnREAL: The Faith Diaries 2017: Mr. Mercedes 2017: Midnight, Texas

Video's 2008: She Likes Girls 3 2016: Metallica: Confusion

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse vervaardigers