Sofia Wylie (gebore 7 Januarie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Back of the Net (2018) en in die televisiereekse So You Think You Can Dance (2010), Nicky, Ricky, Dicky & Dawn (2014), en Andi Mack (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Back of the Net
Televisiereekse 2010: So You Think You Can Dance 2014: Nicky, Ricky, Dicky & Dawn 2017: Andi Mack
Video's 2017: Andi Mack: Justine Magazine Exclusive
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense