Sophie Thatcher is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Prospect (2018) en in die televisiereekse Chicago Med (2015) en The Exorcist (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Prospect

Televisiereekse 2015: Chicago Med 2016: The Exorcist

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 2000's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense