Sharni Vinson (gebore 22 Julie 1983) is 'n Australies-Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Step Up 3D (2010), You're Next (2011), Bait (2012), en House on Willow Street (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Step Up 3D 2011: You're Next 2012: Bait 2013: Patrick 2016: House on Willow Street
Televisiereekse 2000: The Big Arvo 2018: Captain Fitastic
Video's 2011: Blue Crush 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu