Bahni Turpin (gebore 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Malcolm X (1992) en Crossroads (2002), en in die televisiereekse Without a Trace (2002) en Cold Case (2003).

Filmografie Rolprente 1992: Malcolm X 2002: Crossroads

Televisiereekse 2002: Without a Trace 2003: Cold Case

Televisierolprente 1994: Girls in Prison

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962