Amazon Eve (gebore 23 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse American Horror Story (2011), Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), en Hemlock Grove (2013).

Filmografie Rolprente 2007: Trans/Formed 2018: Chimera 2018: Dead Squad

Televisiereekse 1991: Talk Soup: Weekend Edition 2008: Lo show dei record 2009: WNBC's New York Live 2011: American Horror Story 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2013: Hemlock Grove 2013: Absolutely Jason Stuart 2014: Renées rubriker

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense