Emmy Raver-Lampman (gebore 5 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Side by Side by Susan Blackwell (2009) en Odd Mom Out (2015).
Filmografie Televisiereekse 2009: Side by Side by Susan Blackwell 2015: Odd Mom Out 2019: The Umbrella Academy
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988