Grace Kaufman is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sister (2014) en Brave New Jersey (2016), en in die televisiereekse The Last Ship (2014) en Man with a Plan (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Sister 2016: Brave New Jersey

Televisiereekse 2013: Clarence 2014: The Last Ship 2014: Bad Teacher 2015: Whisker Haven Tales with the Palace Pets 2016: Man with a Plan

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002