Annalise Basso (gebore 2 Desember 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedtime Stories (2008), Standing Up (2013), Captain Fantastic (2016), en Ouija: Origin of Evil (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Bedtime Stories 2013: Standing Up 2016: Captain Fantastic 2016: Ouija: Origin of Evil 2018: Ladyworld 2018: Camp 2018: Slender Man 2018: Nostalgia 2018: The Bloodhound Deliberation

Televisiereekse 2014: The Red Road 2016: Cold

Televisierolprente 2018: V.C. Andrews' Heaven

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu