Jaylen Barron (gebore 3 Maart 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bones (2005), Good Luck Charlie (2010), Shameless (2011), en See Dad Run (2012).

Filmografie Televisiereekse 2005: Bones 2010: Good Luck Charlie 2011: Shameless 2012: See Dad Run 2017: Free Rein

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1998