Wilf Rosenberg (18 Junie 1934 – 14 Januarie 2019) was 'n Springbokrugbyspeler. Hy het in vyf toetse vir Suid-Afrika gespeel.
Kategorie:Suid-Afrikaanse Jode Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2019