Patos de Minas 280px Kaart Wapen 160px|center 90px|center Vlag 90px|center Land 20px Brasilië  Deelstaat 20px Minas Gerais  Koördinate  Stigting 1826 Inkorporasie 24 Mei 1892 Oppervlakte:    - Totaal 3189,771 vk km  Hoogte bo seevlak 815 m Bevolking:    - Totaal (2018) 150 833  Tydsone UTC -3  - Somertyd UTC -2 Burgemeester José Eustáquio Rodrigues Alves (DEM) Amptelike Webwerf http://www.patosdeminas.mg.gov.br Patos de Minas is 'n munisipaliteit in die deelstate Minas Gerais in Brasilië. duimnael|links|Negentiende-eeuse huis

Die naam is afgelei van die plaas Os Patos, in besit van die oorspronklike setlaars, wat die naam gehad het weens die groot aantal wilde eendjies wat in die streek gevind is. In 1826 het die eerste setlaars Antônio da Silva Guerra en sy vrou, Luísa Correia de Andrade, lande geskenk vir die nuwe nedersetting, genaamd Vila de Santo Antônio dos Patos. In 1892 het Patos de Minas stadstatus verkry met die naam Patos, wat in 1944 verleng is na Patos de Minas.

Verwysings

Eksterne skakels www.patosdeminas.gov.br

Kategorie:Minas Gerais Kategorie:Nedersettings in Brasilië