Kabinet van Israel75px Olmert-kabinet Periode: 2006 – 2009 Strekking: links-sentraal 100px Premier: Ehud Olmert (Kadima) Presidente: Moshe Katsav (HaLikud) (-2007), Shimon Peres (Kadima) (2007-) Deelnemende partye: * Kadima * HaAvoda * Shas * Gil * Yisrael Beiteinu Setels: 67 (78) in die 17e Knesset Vorige: Sharon II-kabinet Volgende: Netanyahu II-kabinet

Die Olmert-kabinet of die 31ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ואחת , was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 4 Mei 2006 tot 31 Maart 2009. Hierdie regering het 'n links-sentrale en 'n bietjie religieuse en nasionalistiese strekking gehad en oor 67 setels in die 17e Knesset beskik (van Oktober 2006 tot Januarie 2008 oor 78 setels). Die premier was Ehud Olmert van die Kadima-party gewees.

Die Olmert-kabinet het uit die volgende vyf partye bestaan:

Party Posisie Setels Kadima midde 29 HaAvoda (Arbeidsparty) sosiaal-demokraties 19 Shas Sefardies 12 Gil ouere 7 Yisrael Beiteinu Yisrael Beiteinu het in Oktober 2006 tot die regering toegetree en het in Januarie 2008 uit die regering getree. regs-nasionalisties (11) Totaal 67 (78)

Verwysings

Eksterne skakels Olmert-kabinet, Knesset se webwerf

Kategorie:Kabinette van Israel