thumb|right|200px|Venom se tweede album, Black Metal, het die genre se naam geïnspireer (2008)
Black metal is 'n uiterste subgenre van heavy metal. Algemene kenmerke sluit in 'n vinnige tempo, 'n skreeuende stemstyl, swaar vervormde kitare wat gespeel word met tremolo pluk, rou (lo-fi) opname, onkonvensionele liedstrukture en die klem op atmosfeer. Black metal was aanvanklik sinoniem met "Sataniese metal" en hierdie assosiasie word gereeld herbevestig weens die aksies en ideologieë wat gereeld met die genre geassosieer word. Baie kunstenaars spreek uiterste anti-Christelike en misantropiese sienings uit, wat verskillende vorme van satanisme of etniese heidendom voorstaan.
Verwysings
Eksterne skakels Black Metal History
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Verdere leesstof
Kategorie:Heavy metal Kategorie:Kultuur in Europa