‘n Vetkoek is 'n versnapering wat bestaan uit brooddeeg wat in olie diepgebraai word. Die brooddeeg word eers vooraf in handgrootte bolletjies gerol, platgedruk en laat staan om te rys voor dit in olie gebraai word.
Die vetkoek kan volgens smaak gevul word met kerriemaalvleis, kaas, stroop ens.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse kookkuns