Shiva Rose (gebore 8 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The First $20 Million Is Always the Hardest (2002), David & Layla (2005), en Return to Babylon (2013).

Filmografie Rolprente 2001: Black Days 2002: The First $20 Million Is Always the Hardest 2005: David & Layla 2013: Return to Babylon

Televisierolprente 2018: Well-Being in the Modern Age LA

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu