Barbara Rosenblat (gebore 17 Julie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Little Shop of Horrors (1986) en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 1986: Little Shop of Horrors 2018: Run ANYA MAD?

Televisiereekse 2008: Click and Clack's As the Wrench Turns 2013: Orange Is the New Black 2014: Gotham

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse Jode Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu