Alyson Leigh Rosenfeld (gebore 21 Maart 1987) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pokémon (1997), Yu-Gi-Oh! Arc-V (2014), Crumbly Kitchen (2014), en Regal Academy (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Urfin and His Wooden Soldiers
Televisiereekse 1997: Pokémon 1999: Dream Street 2011: Robocar Poli 2013: Parker & Steve 2013: Alisa Knows What to Do! 2014: Yu-Gi-Oh! Arc-V 2014: Crumbly Kitchen 2014: Super 4 2014: Tip the Mouse 2015: Yoko 2015: Be-Be-Bears 2016: Regal Academy 2016: Kid-E-Cats 2017: Nella the Princess Knight 2018: Strawberry Shortcake
Video's 2010: The Ultimate Answer 2017: Cartoon Network Live!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu