Mackenzie Rosman (gebore 28 Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fading of the Cries (2008), Beneath (2013), en Nightcomer (2013), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).
Filmografie Rolprente 2008: Fading of the Cries 2013: Beneath 2013: Nightcomer
Televisiereekse 1996: 7th Heaven
Video's 2013: Behind the Scenes with 7th Heaven Actress Mackenzie Rosman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu