Tracee Ellis Ross (gebore 29 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hanging Up (2000) en in die televisiereekse Girlfriends (2000), Reed Between the Lines (2011), en Black-ish (2014).

Filmografie Rolprente 1997: Sue 2000: Hanging Up 2007: Daddy's Little Girls

Televisiereekse 1997: The Dish 2000: Girlfriends 2000: The Lyricist Lounge Show 2002: Cool Women 2004: Turn Up the Heat with G. Garvin 2005: Infanity 2011: Reed Between the Lines 2014: Black-ish

Televisierolprente 1979: Diana Ross in Concert! 1998: Broken Silence: A Moment of Truth Movie

Video's 2013: Book Club Mafia with Natasha Lyonne, Taryn Manning & Tracee Ellis Ross

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode