Yolonda Ross is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Antwone Fisher (2002) en in die televisiereekse The Get Down (2016) en The Chi (2018).

Filmografie Rolprente 2002: Antwone Fisher 2013: Go for Sisters 2013: All Roads Lead 2015: Kiss Me, Kill Me The Secret Life of Me Scenes from our Marriage

Televisiereekse 2016: The Get Down 2018: The Chi

Televisierolprente 2001: Stranger Inside 2015: Whitney

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu