Desiree Ross (gebore 27 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Falling Skies (2011) en Greenleaf (2016).

Filmografie Rolprente 2018: If You're Gone The Abiku The Backyard Diaries

Televisiereekse 2011: Falling Skies 2016: Greenleaf

Televisierolprente 2013: A Country Christmas Story

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu