Charlotte Ross (gebore 21 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drive Angry (2011) en in die televisiereekse NYPD Blue (1993), The 5 Mrs. Buchanans (1994), en Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 1994: Foreign Student 1994: Savage Land 2007: Moola 2011: Drive Angry

Televisiereekse 1992: The Heights 1993: NYPD Blue 1994: The 5 Mrs. Buchanans 1994: The Suzanne Somers Show 1997: Pauly 1998: Trinity 1999: Beggars and Choosers 2012: Arrow

Televisierolprente 1999: Kidnapped in Paradise 2007: Montana Sky 2007: Christmas in Paradise 2008: Ring of Death

Video's 2016: Ladies Moaning Loudly

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu