Sofia Rosinsky (gebore 10 Junie 2006) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Other Side of the Door (2016) en in die televisiereeks Fast Layne (2018).

Filmografie Rolprente 2016: The Other Side of the Door 2018: A Wake Where Is She Now

Televisiereekse 2018: Fast Layne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu