Andrea Rosen (gebore 29 September 1974) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wedding Daze (2006) en The Ten (2007), en in die televisiereekse Stella (2005) en Episodes (2011).

Filmografie Rolprente 2006: Wedding Daze 2007: The Ten

Televisiereekse 2002: Teacher's Lounge 2005: Stella 2006: Invisible City 2009: Michael & Michael Have Issues 2010: Michael Showalter's the Making of... 2011: Episodes 2011: Would You Rather...? with Graham Norton 2013: Take Me to Your Mother

Televisierolprente 2016: Shady Neighbors

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu