Malea Rose (gebore 10 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Kidnap (2017) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), Entourage (2004), en New Girl (2011).

Filmografie Rolprente 2015: Club Life 2017: Kidnap 2018: Flashout 2019: Blood Pageant

Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2004: Entourage 2011: New Girl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu