Mercedes Rose (gebore 22 Maart 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Train Master (2008) en Sunshine Girl and the Hunt for Black Eyed Kids (2012).
Filmografie Rolprente 2008: Train Master 2012: Sunshine Girl and the Hunt for Black Eyed Kids 2012: Hope 2016: Thr33 All Hail the Squash Blossom Queen Harnessing the Rain
Televisiereekse 2010: The Haunting of Sunshine Girl 2011: Conversations
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu