Latarsha Rose is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hunger Games (2012) en in die televisiereekse CSI: NY (2004), Being Mary Jane (2013), en S.W.A.T. (2017).
Filmografie Rolprente 2012: The Hunger Games 2016: Another Slave Narrative ext.
Televisiereekse 2003: City Drive Live 2004: CSI: NY 2013: Being Mary Jane 2017: S.W.A.T.
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu