Ben Skosana was ’n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was minister van korrektiewe dienste in die eerste kabinet van Thabo Mbeki.
Sterfte Skosana het onverwags op 11 Februarie 2014 gesterf.
Verwysings
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1947