Zola Skweyiya (14 April 1942 – 11 April 2018) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het sedert Mei 1994 onder twee presidente in die land se kabinet gedien.

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici