Clemens Kapuuo (16 Maart 1923 – 27 Maart 1978) was 'n Namibiese onderwyser, winkeleienaar, president van die Demokratiese Turnhalle-alliansie, wat nou die Popular Democratic Movement (PDM) genoem word, en leier van die Hereros in Namibië. Kapuuo was een van die hoof teenstanders van die Suid-Afrikaanse heerskappy van sy land, tot sy moord na die Turnhalle Grondwetlike Konferensie.

Biografie Clemens Kapuuo was gebore in 1923 by Ozondjona za Ndjamo (Teufelsbach), in die Okahandja-distrik noord van Windhoek en het skoolgegaan in Okahandja in 1931.

Sterfte thumbnail|Graf van Clemens Kapuuo in Okahandja Kapuuo was doodgeskiet in Katutura op 27 Maart 1978.

Kapuuo is begrawe langs Hosea Kutako in Okahandja.Defining Moments In History by Jan-Bart Gewald, The Namibian, 26 Februarie 1999

Verwysings

Kategorie:Namibiese politici Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1978