Johannes Jacobus Oberholzer (10 September 1982, Walvisbaai, Suidwes-Afrika - 1 Februarie 2025, Helderberg, Suid-Afrika) was 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en komponis. Hy was bekend vir sy lidmaatskap van die musiekduo Hulle.

Filmografie Kortfilms 2014: Skildery: Nàdine (komponis) 2015: Een Vir Een: Bobby van Jaarsveld (komponis) 2015: Tyd: Nàdine (komponis)

Bronne

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Afrikaners Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Geboortes in 1982