Sadie Calvano (gebore 8 April 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent J. Edgar (2011) en in die televisiereekse NCIS (2003), Melissa & Joey (2010), en Mom (2013).

Filmografie Rolprente 2011: J. Edgar 2018: The Package Kingfish

Televisiereekse 2003: NCIS 2010: Melissa & Joey 2013: Mom

Televisierolprente 2011: Family Album 2012: Village People 2016: The Perfect Daughter 2018: Suspicion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu