Daniela Droz (gebore 16 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fuego en el Alma (2002) en in die televisiereeks Extremos (2011).

Filmografie Rolprente 2002: Fuego en el Alma

Televisiereekse 2011: Extremos 2014: Quién Sabe Más

Televisierolprente 2002: La Fiebre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu